Z is vir Zackie 6: Die tent-avontuur

Lapa

Regular price R 46.75

Shipping calculated at checkout.

Z is vir Zackie wat in Granaatstraat woon …
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

1. Z is vir Zackie: Die rowwe resies (9780799397178)
2. Z is vir Zackie: Die paddapoets (9780799397185)
3. Z is vir Zackie: Die beste boomhuis (9780799394825)
4. Z is vir Zackie: Die perfekte pizza (9780799394832)
5. Z is vir Zackie: Die pretpark (9780799394849)
6. Z is vir Zackie: Die tent-avontuur (9780799394856)
7. Z is vir Zackie: Die woeste toertjie (9780799397192)
8. Z is vir Zackie: Die slymerige slakke (9780799397208)
9. Z is vir Zackie: Die dieretuin-dag (9780799397215)
10. Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel (9780799397222)

Jaco Jacobs