Wit wolf

NB Publishers

Regular price R 242.25

Shipping calculated at checkout.

Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié verwoestende ontploffings en Stefaans se lewe verander onherroeplik. Hy word tot moordenaar veroordeel en vir 40 jaar tronk toe gestuur.
In die gevangenis besluit hy stelselmatig om met sy slagoffers versoen te raak.
’n Roerende en onvergeetlike ware verhaal van versoening en hoop.

Stefaans Coetzee, Alita Steenkamp