Wit issie 'n colour nie - Angedrade stories

NB Publishers

Regular price R 204.00

Shipping calculated at checkout.

’n Versameling stories oor die lewe in ’n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings. Diep persoonlik en ’n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor.

Nathan Trantraal