Wielie Walie woelwaters: Haas Das

NB Publishers

Regular price R 140.25

Shipping calculated at checkout.

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van Diereland. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat hul by die huis kan speel en ook 'n liedjie of twee, is dit pret om te leer!

Louise Smit, Shân Fischer