Wie se skuld is dit? Kinders wat moor

NB Publishers

Regular price R 225.25

Shipping calculated at checkout.

Wat dryf ’n kind om moord te pleeg? ’n Skynbaar normale kind uit ’n “goeie” huis...
Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn en soveel ander.
André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na ’n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in ’n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers, sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga?

André le Roux