Wat het geword van Dinsdag?

NB Publishers

Regular price R 255.00

Shipping calculated at checkout.

Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie.
Dis 'n roman wat verdigsel en waarheid vervleg, nes die kunswerke van twyfelagtige waarde wat Joe produseer. Enersyds is die roman 'n terugblik op drie dekades in Johannesburg, en andersyds 'n verhaal van een man se leuens wat hom inhaal - oor sy kleintyd, oor drome van roem wat hy skaars kan onthou, maar bowenal oor Nina.

Tinus Horn