Vusi - Business & Life Lessons from a Black Dragon

NB Publishers

Regular price R 221.00

Shipping calculated at checkout.

Onortodoks. Geniale leier. Selfgemaakte miljoenêr. Dragon. Dit alles, en meer, is Vusi Thembekwayo. Sluit by hom aan op sy reis van die township tot gesiene sakeman, jong direkteur van 'n genoteerde maatskappy en hoof van 'n boetiekbeleggingsmaatskappy. Vusi, 'n beoordelaar op Dragon's Den en gesogte internasionale spreker, praat nie net oor besigheid nie, dis sy lewe. Ontdek die sleutel tot sy sukses en hoe om self jou lot in die lewe te bepaal.


Vusi Thembekwayo