Veearts-Vriende 2 - Tania en die perdry-kompetisie

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, 'n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is 'n perd. Nog 'n dolle avontuur in die Toerien-huishouding, met tonne dieredrama, humor en nooit 'n oomblik van verveling nie!

Helen Brain, Rico Schacherl, Nicola Webb