Uitgerys

NB Publishers

Regular price R 297.50

Shipping calculated at checkout.

Bak vir die mense wat jy lief het iets heerlik uit dié buitengewone resepteboek.

Mareli deel haar beste suurdeeggebak-resepte: Daar is resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; bolletjies, rolletjies en stokkies; brood vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode en brode wat pronk. Selfs vir oorskietbrood het sy wonderlike planne. Sy verduidelik ook hoe om jou eie gisplantjie te kweek, asook om die basiese prosesse van gisting, knie, rys, vorming en bak onder die knie te kry.

Mareli Visser