Tuiskoms van Mina Afrika, Die (2017)

NB Publishers

Regular price R 250.75

Shipping calculated at checkout.

Ná jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in Whitewing Lodge, 'n gastehuis op die rotse naby Visbaai. In die moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Dan verander 'n doodgewone aankondiging oor bykomende gaste vir middagete alles. Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.

Zuretha Roos