Tot die dood ons skei - Mans wat hul vroue vermoor

NB Publishers

Regular price R 229.50

Shipping calculated at checkout.

Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na dié verskynsel en maak aan die hand van talle gevallestudies skokkende bevindings. Tot die dood ons skei is ’n onrusbarende oopvlek van ’n misdaad wat skrikwekkend algemeen geword het.

Schalk Schoombie