Tjieng Tjang Tjerries

NB Publishers

Regular price R 165.75

Shipping calculated at checkout.

Met haar bekroonde bundel, Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories, dokumenteer Phillips die unieke wêreld van die Gansbaai-vissersgemeenskap. Phillips se verhale weerspieël die die natuurlike wanorde van die daaglikse lewe en ondersoek die impak van verlies, die grense wat dit rondom ons afbaken, en wys hoe dit gesinne en gemeenskappe kan verdeel en van mekaar vervreem.

Jolyn Phillips