Tippie maskers

Lapa

Regular price R 61.20

Shipping calculated at checkout.

Tippie wil hê jy moet veilig bly tydens COVID-19

Die Leer my lees-reeks, waarvaan meer as 445 660 kopieë al verkoop het, is nie net pret om te lees nie maar bevorder ook woordeskat en leesbepgrip. Die Leer my lees-reeks se gunstelingkarakter is Tippie die pers olifant. Tippie wil hê dat kinders veilig moet bly teen die Korona-virus en het daarom nou sy eie masker!

Die welbekende en geliefde Tippie-karakter op die masker sal bydra daartoe om die angstigheid wat kinders moontlik kan ervaar tydens die uitbreek van die Corona-virus te verminder.

Belangrik: Die Tippie-masker is nie bedoel as volkome beskerming teen die COVID-19-virus nie. Die masker moet gebruik word tesame met normale veiligheidsprosedures soos deur die SA-regering gereguleer.

JM Palmer & R Lombard