Timmertak se nuwe avonture

NB Publishers

Regular price R 191.25

Shipping calculated at checkout.

Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud. Sy beste vriendin Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture wanneer haar towerspreuke verkeerd loop. Soos wanneer Abigael per ongeluk Timmertak se wenkbroue laat verdwyn, of vir Ouma Kwas kleiner laat krimp as die vlooie in Professor Manjifiekat se Jolige Jeuksirkus. Maar soms werk alles tog goed uit. Wanneer Timmertak en Abigael ’n verdwaalde ster ontdek, help hulle haar om weer tuis te kom, en saam met al hul maats in Wikkelwoud probeer hulle om Piekel die volstruis te leer vlieg.

Timmertak was een van die gewildste karakters in die bekende Storieman­­-reeks, die Afrikaanse uitgawe van die Storyteller deelwerk wat in verskeie lande en tale oor die wêreld gepubliseer is. Hierdie vier splinternuwe Timmertak-stories, deur die oorspronklike outeur en illustreerder, is meer kostelik en betowerend as

Peet Ellison