The Boy and the Poacher's Moon

NB Publishers

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

Billy is een van vier tieners aangewys as die finaliste in die Wild2Save-kompetisie. Tydens 'n naweek in die Krugerwildtuin ding hulle mee om die prys van 'n beurs om natuurbewaring te kan studeer. Maar reeds op hul eerste aand in die bosveld kom hulle 'n groep renosterstropers teë en beland in lewensgevaar. Met die hulp van 'n misterieuse "seun" en die Whistleblower, kan hulle egter die stropers se planne in die wiele ry en die komplot oopvlek.

Pamela Newham