SUURLEMOENSEISOEN

NB Publishers

Regular price R 140.25

Shipping calculated at checkout.

Suurlemoene kan ingespan word vir reiniging, genesing, skoonheid en geursel in kos. Die boek wil lesers help om anders na hul lewe en omstandighede te kyk en te begin dink in terme van die liefde en goedheid van God as 'n Vader, Verlosser en Vertrooster en om te besef dat daar in Hóm altyd ’n oplossing is vir selfs die suurste suur wat die lewe kan opdis. Suurlemoenseisoen bevat 52 werkstukke wat ontwerp is om die suur van die lewe te neem en dit te verander in iets soets.

Amanda de Lange