Studiegids: Skreeu en ander verhale

Lapa

Regular price R 267.75

Shipping calculated at checkout.

Skreeu en ander verhale: ’n handleiding dien as 'n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat ’n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Skreeu en ander verhale te verbeter.

Saamgestel: Adinda Vermaak & Marieta Nel