Storiemuis Boek 3

NB Publishers

Regular price R 178.50

Shipping calculated at checkout.

Die oorspronklikeStoriemuis-reeks was besonder gewild vanweë die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 3 is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Leon Rousseau, Johann Strauss, Karen Ahlschläger, Marjorie van Heerden