Storiemuis Boek 2

NB Publishers

Regular price R 178.50

Shipping calculated at checkout.

Die oorspronklike Storiemuis -reeks was besonder gewild vanweë die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 2 is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Marjorie van Heerden, Karen Ahlschläger, Leon Rousseau, Johann Strauss