Storieman Omnibus 4 (+2 Oudio CD's)

NB Publishers

Regular price R 187.00

Shipping calculated at checkout.

Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor . . . Storieman is daar!
“Pinocchio” vertel die klassieke verhaal van 'n houtpop wat graag 'n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, “Heidi”, waarin 'n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in 'n berghut in die Alpe te gaan woon.

Leon Rousseau