Storieman Omnibus 1 (+2 Oudio CD's)

NB Publishers

Regular price R 187.00

Shipping calculated at checkout.

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfeld een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd.
Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Wolraad Woltemade”, asook na die klassieke “Brolloks en Bittergal”-stories asook na feëverhale,

Leon Rousseau