Sprokies met lesse: Aspoesterjite se balletskoene

NB Publishers

Regular price R 93.50

Shipping calculated at checkout.

Aspoestertjie wil baie graag by die dorp se nuwe dansskool gaan lesse neem, maar sy het nie balletskoene nie. Sal haar droom ooit waar word? Met hierdie oorpronklike storie oor Aspoestertjie kan kinders van omgee leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.

Sue Nicholson