Speurhond Willem in die ruimte

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die internasionale ruimtestasie. Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad na Baikonoer in Kazakstan, van waar hulle in ‘n Sojoes-ruimtetuig gelanseer word. Iets skort met die internasionale ruimtestasie se suurstof-toevoerstelsel. Kan dit wees dat ‘n saboteur hier doenig is?

Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.)