Speurder Kwaaikofski #8: Vuilspel en nat voete

NB Publishers

Regular price R 110.50

Shipping calculated at checkout.

Olga is ontroosbaar: haar luukse motor is beskadig! Kwaaikofski kom gou agter daar is meer as een motor met krapmerke op. Die leidrade neem hom na die karwassery in Kerkstraat. Maar die eienaar en sy skropborsels en skoonmaakmiddels is dalk baie gevaarliker as wat hy lyk . . .

Jürgen Banscherus, Butschkow Ralf Butschkow