Speurder Kwaaikofski #11: Soen en sirkusse

NB Publishers

Regular price R 110.50

Shipping calculated at checkout.

n Sirkusbaas roep Kwaaikofski se hulp in: Sy suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en Kwaaikofski ruik lont. Hy sal gou moet uitvind wie besig is met aapstreke in sirkus Zampano. Nog 'n heerlike avontuur in hierdie baie gewilde reeks!

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys