Speurder Kwaaikofski #10: Monster, maan en mottegif

NB Publishers

Regular price R 110.50

Shipping calculated at checkout.

Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red!

Jürgen Banscherus