Speelmaats: Kiets & Maats

NB Publishers

Regular price R 102.00

Shipping calculated at checkout.

Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders se hand-oog-koördinasie en telvermoë ontwikkel word, terwyl hulle vir ure besig gehou word. Aktiwiteite sluit in teken en inkleur, soek die verskille, patroonherkenning, doolhowe, verbind die kolle, natrek en meer! Die verwyderbare bladsye bevat aktiwiteite aan die voor- en agterkant wat ’n lekker leer-ervaring verseker.

iSeek Ltd