Somer

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Hierdie stil, maar stemmingsvolle ?coming-of-age ?roman, beskryf die onwaarskynlike vriendskap tussen twee seuns soos hulle die oorgang na volwassenheid betree tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid - met meisies, drank, en selfs vandalisme. Maar daar is ook besluite om te maak oor die toekoms. En beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge.

Jaco Fouché