Soek Vind Ontdek Dawid En Goliat (Kartonboek)

Struik Christian Media

Sale price R 68.81 Regular price R 89.95

Shipping calculated at checkout.

Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.
Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se ark in die reeks.

Vanessa Carroll