Slim vang…die grap!

NB Publishers

Regular price R 89.25

Shipping calculated at checkout.

Dokter, dokter, ek sien nie goed met hierdie bril nie. Het jy al probeer om hom af te haal? Dokter, dokter, ek kan nie ophou geld uitgee nie. Mooi, hier's my rekening!
Hier is sowat 100 oorspronklike Afrikaanse grappe en tongknopers waarmee jy jou vriende kan vermaak: skater oor sport-, diere- en kosgrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Sorg net dat JY laaste lag!

Maja Sereda, Pieter van der Lugt