SKARLAKENKINDERS

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Sederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman  ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.

Anzil Kulsen, Nadine Blom