Sanri Steyn 7: Die vampiere van Vlermuishoogte

Lapa

Sale price R 70.00 Regular price R 140.00

Shipping calculated at checkout.

anri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Theresa van Baalen