Rooikop en die redakteur en ander kortverhale, Die 1953-1959

NB Publishers

Regular price R 221.00

Shipping calculated at checkout.

In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van humoristiese stories en spannings- en liefdesverhale. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50’s in die Die huisgenoot en Die brandwag verskyn. Brink se unieke humor word met ’n tikkie nostalgie vermeng – perfek vir ’n ouer én nuwe geslag lesers.

André Brink