Robbie se broer se roer en ander jagstories

NB Publishers

Regular price R 195.50

Shipping calculated at checkout.

Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere - en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur, en vir lekker lag.

Pienkes du Plessis