Riverplaas: Alba Bouwer-omnibus

NB Publishers

Regular price R 246.50

Shipping calculated at checkout.

Alba Bouwer se plaasstories is klassiek in Afrikaans. Baie lesers dink met heimwee terug aan die lees van die avonture van Alie en Lulu op Rivierplaas in die Vrystaat. Een van die ander sentrale karakters is ongetwyfeld ou-Melitie wat altyd geduldig na Alie se stories luister en wyshede kwytraak (en nie skroom om haar tereg te wys nie!), en Sanna en klein-Melitie met wie Alie en Lulu so lekker speel. Dit is 'n omnibus met drie verhale: Stories van Rivierplaas, Nuwe stories van Rivierplaas en Stories van Ruyswyck.

Alba Bouwer, Katrine Harries (illustr.)