Rillers 4: Ou Langklou

NB Publishers

Regular price R 123.25

Shipping calculated at checkout.

Die vierde boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks vir jeuglesers. Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon. ’n Lekker spannende storie vol kinkels!

François Bloemhof