Radbraak

NB Publishers

Regular price R 178.50

Shipping calculated at checkout.

Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut: soms liries maar deurgaans skreiend en uitdagend. Sy verbrokkel taal, draai die rug op haar vel-taal, ‘radbraak’ haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het, maar sy breek dit, sy vernuwe en ont-taal dit. Volgens bekroonde digter Petra Muller is Radbraak ’n ‘klein aardbewing van ’n bundel’.

Jolyn Phillips