Poskaarte

NB Publishers

Regular price R 378.25

Shipping calculated at checkout.

n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoësie dek, soos gay, feministiese en "struggle"-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende "poskaarte" wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poësie weerspieël. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in 'n bundel opgeneem.

Louise Viljoen, Ronel de Goede