Plakkerpret met 555 - voertuie

NB Publishers

Regular price R 123.25

Shipping calculated at checkout.

Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van allerhande soorte en groottes voertuie. Skep tonele van besige strate en stasies tot warmlugballonne en ’n ruimte-avontuur! Hou klein handjies so op die langpad besig!

Imagine That