Plakkerpret met 555 - perde en towerponies

NB Publishers

Regular price R 123.25

Shipping calculated at checkout.

Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van perde en towerponies. Skep tonele in die towerwoud, op die reënboogbrug en by die ponieparade en ontmoet al die diere wat in die towerwoud woon.  Hou klein handjies so op die langpad besig!

Imagine That