Pippie Langkous Omnibus

NB Publishers

Regular price R 187.00

Shipping calculated at checkout.

In 2020 vier Pippie ’n spesiale bestaansjaar en om dit te vereer word onder vele ander ’n musiekblyspel in Northampton (VK) en ’n toneelstuk vervaardig! Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: "Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord" en "Pippie Langkous in die Suidsee". Pippie versin kostelike stories!

Astrid Lindgren