Pawpaw vir my darling

NB Publishers

Regular price R 242.25

Shipping calculated at checkout.

Rou, polities inkorrek, skreeusnaaks. Deur die skrywer van Ons is nie almal so nie. Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbalposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is afgetree en soek vergetelheid in ’n Loslyf op die stoep. Mignon, die Waterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit pak en laat die mense weer van voor af droom en hoop. ’n Warm, menslike roman vol patos.

Jeanne Goosen