O, die wêreld lê oop vir jou!

NB Publishers

Regular price R 123.25

Shipping calculated at checkout.

Met speelse, rollende rym en ritme en sy kenmerkende humor kyk Dr. Seuss na al die avonture en verrassings wat op die lewenspad kan wag. Dit is 'n boek vol wysheid en lewenslesse - vir oud en jonk. Die lewe is 'n ewigdurende ewewigspel, se Dr. Seuss, maar daar is altyd pret, geluk en sukses vir die wat dit wil vind. Die boek is geskik vir vroee lesers en vir hardop voorlees. Maar bowenal is dit 'n fantastiese geskenk vir enige persoon wat 'n nuwe fase in hul lewe ingaan. Hierdie klassieke boek is nou vir die heel eerste keer in Afrikaans beskikbaar, met 'n fantastiese rymvertaling deur Leon Rousseau.

Dr Seuss, Leon Rousseau