Nicky & Lou

NB Publishers

Regular price R 255.00

Shipping calculated at checkout.

Magiese vertellings oor ons absurde wêreld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. Meesterstorieverteller Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Lof vir Nataniël se stories: “Nataniël se hantering van die groteske en absurde kom by hom so spontaan, onpretensieus en maklik soos wat dit vir ander mense is om ’n eier te kook.” – Jeanne Goosen “In enige ander tydvak of kultuur kon Nataniël dalk ’n sjamaan gewees het.” – Cas van Rensburg

Nataniel