Net 'n bietjie dapper

NB Publishers

Regular price R 148.75

Shipping calculated at checkout.

Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

Elsa Silke, Nicola Kinnear