Naamlose, Die (Revised)

NB Publishers

Sale price R 206.50 Regular price R 295.00

Shipping calculated at checkout.

Wenner van die tweede prys in die Sanlam-Tafelberg Romanwedstryd in 2009. 'n Meesleurende verhaal uit die vyftiger- en sestigerjare, toe die Suid-Afrikaanse platteland nog sy geheime kon bewaar. Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore ma sterf tydens die geboorte van haar wanskape boetie. Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa, Wilhelm. Dora, wat ook soms in die plaashuis help, kom tot Carli se redding.

Mariël le Roux