My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Xhosa, Zoeloe

Lapa

Regular price R 153.00

Shipping calculated at checkout.

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!

Ook beskikbaar:
My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Zoeloe (9780799384376)

Maja Sereda