My eerste stories: Rooikappie

NB Publishers

Regular price R 136.00

Shipping calculated at checkout.

"Hoekom is Ouma se tande so groot?" Stoot, trek en skuif die tonele en gee lewe aan die klassieke verhaal van Rooikappie.
Hierdie eerste sprokies is perfek vir 1+ jariges en 'n prettige inleiding tot klassieke verhale.

Macmillan Children’s Books