MOOISTE AFRIKAANSE CHRISTELIKE GEDIGTE, DIE

NB Publishers

Regular price R 276.25

Shipping calculated at checkout.

Hierdie is ’n versamelbundel van die gewildste Christelike gedigte in Afrikaans. Hierdie bundel word saamgestel deur Cas Vos. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar ook nuwe verse wat spesiaal vir die verskyning daarvan geskryf is. Die digters in ​sluit in: Boerneef, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Antjie Krog, Lina Spies, I.L. de Villiers, Joan Hambridge, T.T. Cloete en Daniel Hugo. Dit is ’n toeganklike bundel, perfek vir aanhaling by menige geleenthede.

Cas Vos