Moenie met 'n prinses mors nie!

NB Publishers

Regular price R 123.25

Shipping calculated at checkout.

In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! ’n Boek wat wys dat meisies alles kan doen wat seuns doen, en dalk nog beter!

Kobus Geldenhuys, Rachel Valentine